Die Hart Van Die Vyf Tale Van Die Liefde
β Scribed by Gary Chapman
- Book ID
- 110587179
- Publisher
- Christelike Uitgewersmpy
- Year
- 2012
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 182 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9781431606740
- ASIN
- B00J09ZC1O
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op βn manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wat jy besig is om te doen nie. Daar is vyf tale geΓ―dentifiseer en ook maniere gegee hoe die leser sy liefde op die regte manier kan kommunikeer en die romanse van nuuts af in die huwelik te laat blom. DIE HART VAN DIE VYF TALE VAN DIE LIEFDE is βn verkorte en sakpas-weergawe van hierdie baie gewilde boek. Die handige wenke aan die einde van elke hoofstuk oor hoe om die beginsels in die hoofstuk in βn verhouding toe te pas, sal paartjies help om vervulling en volkome liefde in hulle verhoudings te ervaar.
π SIMILAR VOLUMES
Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange nΓ‘ hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word βn reis van vertroue in
Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ... Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb - maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf.
DiΓ© roman is βn wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit. Seepunt en Stellenbosch is die ruimtes waarin veral een van die hoofkarakters, Christian, beweeg. Hy is β
In βn arm gemeenskap waar tik toenemend verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie maβs al hoe meer wanhopig: wie is skuldig en wie staan dan vir geregtigheid? Maria verloor eers haar man en daarna haar seun. Ook haar suster, Stienie, en hul buurvrou Bettie moet magteloos toekyk hoe hierdie nuwe p