๐”– Bobbio Scriptorium
โœฆ   LIBER   โœฆ

Cover of Die hart van 'n ma

Die hart van 'n ma

โœ Scribed by Abraham Phillips


Book ID
110582979
Publisher
Human & Rousseau
Year
2013
Tongue
Afrikaans
Weight
205 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780798159531
ASIN
B00EKKMA7M

No coin nor oath required. For personal study only.

โœฆ Synopsis


In โ€™n arm gemeenskap waar tik toenemend verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie maโ€™s al hoe meer wanhopig: wie is skuldig en wie staan dan vir geregtigheid? Maria verloor eers haar man en daarna haar seun. Ook haar suster, Stienie, en hul buurvrou Bettie moet magteloos toekyk hoe hierdie nuwe plaag hul lewens en huise indring, hulle vasketting aan hul uitsiglose omstandighede. Teenoor die sukkelende bestaan en swaarkry van diรฉ drie gesinne word die luukse en gewetenlose bestaan gestel van die bendeleier Dolf Pistoors, die Groot Beer. Maar daar is wel een man wat hom beywer om die euwel te beveg en hom skaar aan die kant van die vroue, kaptein Wielieboy Mathabola. โ€™n Onthutsende roman oor die mens se uitgelewerdheid aan magte buite homself en sy stryd om geregtigheid. Wat in die media slegs koerantberigte is, kry onrusbarende gestalte in Phillips se outentieke uitbeelding.


๐Ÿ“œ SIMILAR VOLUMES


cover
โœ Vita du Preez ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2014 ๐Ÿ› Romanza ๐ŸŒ Afrikaans โš– 133 KB
cover
โœ Adriana Faling ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2014 ๐Ÿ› Lux Verbi ๐ŸŒ Afrikaans โš– 280 KB

Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange nรก hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word โ€™n reis van vertroue in

cover
โœ Lizelle von Wielligh ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2020 ๐Ÿ› LAPA Publishers ๐ŸŒ Afrikaans โš– 495 KB

Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ... Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb - maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf.

cover
โœ Gary Chapman ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2012 ๐Ÿ› Christelike Uitgewersmpy ๐ŸŒ Afrikaans โš– 182 KB

Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op โ€™n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wa