Rewolusie van die hart
β Scribed by Adriana Faling
- Book ID
- 110583132
- Publisher
- Lux Verbi
- Year
- 2014
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 280 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780796318824
- ASIN
- B00KM5Z4XG
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange nΓ‘ hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word βn reis van vertroue in haar nuwe Verlosser. In dieselfde tyd is die Suid-Afrikaners SalomΓ© Pretorius in βn innerlike stryd gewikkel om vrede te maak met haar man, Petrus, se roeping om die vervolgde kerk in die Midde-Ooste en veral dan ook Egipte, te dien. Sy beroep veroorsaak dat SalomΓ© dikwels op haar eie haar huishouding en beroep as musiekonderwyseres moet balanseer, terwyl sy haar man se roeping voortdurend moet verdedig. Gelukkig help haar vriend Dirk haar soms uit . . . Deur βn goddelike sameloop van omstandighede kruis Saleh se pad met diΓ© van Petrus Pretorius. Teen die spannende agtergrond van die rewolusie in Egipte van 2011 raak hul wΓͺrelde met mekaar verweef. Dit is die verhaal van dramatiese hartsveranderinge terwyl die wΓͺreld rondom die hoofkarakters op sy kop gekeer word.
π SIMILAR VOLUMES
Die strykstok beweeg oor vioolsnare en roer iets binne Annabelle ... Dit herinner haar aan haar kinderjare en aan Kaleb - maar ook die manier waarop sy musiek haar hartsnare aangeraak het. Kaleb vir wie sy lief was. Kaleb die slaaf.
Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op βn manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wa
In βn arm gemeenskap waar tik toenemend verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie maβs al hoe meer wanhopig: wie is skuldig en wie staan dan vir geregtigheid? Maria verloor eers haar man en daarna haar seun. Ook haar suster, Stienie, en hul buurvrou Bettie moet magteloos toekyk hoe hierdie nuwe p
De familie Defoer runt al drie generaties een juwelierszaak. Ben en Joke zijn net de zestig gepasseerd en dochter Trude Lies zal de winkel overnemen. Maar twijfels steken bij haar de kop op als de winkel keer op keer overvallen wordt. Trude Lies' broer Jurian heeft gekozen voor een onzekere toekom
Meggie is dol op verhalen en op boeken, net als haar vader Mo. Toch heeft Mo nooit iets willen voorlezen, in al die lange jaren sinds Meggies moeder op een raadselachtige manier is verdwenen. Op een nacht klopt er een vreemde figuur bij ze aan. Hij komt ze waarschuwen voor een nietsontziende schur