𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of In stede van die liefde

In stede van die liefde

✍ Scribed by Etienne van Heerden


Book ID
110583278
Publisher
Tafelberg
Year
2013
Tongue
Afrikaans
Weight
327 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780624068723
ASIN
B00IYD3E62

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


DiΓ© roman is ’n wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit.

Seepunt en Stellenbosch is die ruimtes waarin veral een van die hoofkarakters, Christian, beweeg. Hy is ’n internet-kunshandelaar van beroep, maar hy soek iets méér in die lewe; deel van sy bestaan word geheim gehou van sy gesin… soos byvoorbeeld sy kokaΓ―ne-verslawing, en sy woonstel in een van Seepunt se meer obskure buurte. Sedert verskeie hartomleidings, en ook nadat hy deur Kaapse bendelede geteiken is, het sy lewe toenemend gekompliseerd – Γ©n interessant – begin raak. Ewe enigmaties is sy vrou, Christine, wie se vreemde verlede voortdurend op haar hede bly inspeel.

En op Matjiesfontein is daar ’n amper magiese wedvlugduif-kultuur, wat soos ’n goue draad deur daardie sameleweling loop. Eksentrieke maar uiters geloofwaardige karakters kom hier aan die bod. Daar is bv. die geheimsinnige hotelbestuurder, selfopgeleide hipnotis, wat verskillende personas bevolk: hy is Arendjan, Raspoetin, Rudyard Kipling. Al die hoede pas. En Miss Edelweiss, musiekonderwyseres wat die vlaktes met haar metaalverklikker bewandel. En Johnny, die deurwag met die immer-wit handskoene, wie se hande vir niks verkeerd staan nie.

Op vernuftige wyse word die twee verhaallyne met mekaar versoen, onder meer deur die bruin meisie Saartjie... sy wat eendag ’n viool optel en asof besiel daarop begin speel. Daar en dan word sy herdoop tot β€œSnaartjie”, en haar lewe word onlosmaaklik verstrengel met die ander Matjiesfonteiners s’n. Wanneer sy ontvoer word – of het sy weggeloop? – begin ’n intrige ontvou wat al drie ruimtes in die storie op vernuftige wyse oormekaar laat skuif.

Van Heerden se roman is ’n absolute kragtoer, en beloof om ’n baie wye leesgehoor te trek.


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES


cover
✍ Anita du Preez πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2011 πŸ› Jasmyn 🌐 Afrikaans βš– 100 KB
cover
✍ Gary Chapman πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2012 πŸ› Christelike Uitgewersmpy 🌐 Afrikaans βš– 182 KB

Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wa

cover
✍ Elsa Winckler πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2020 πŸ› LAPA Publishers 🌐 Afrikaans βš– 246 KB

Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, 'n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. 'n Vriendin bied haar die gebruik van 'n strandhuis op Waenhuiskrans aan wat op die oomblik na die re

Liefde in tijden van dementie
✍ Dorothea P. Touwen πŸ“‚ Article πŸ“… 2009 πŸ› Springer-Verlag 🌐 Dutch βš– 58 KB
Liefde in tijden van cholera
✍ MΓ‘rquez, Gabriel GarcΓ­a πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2012 🌐 Dutch βš– 265 KB

Hoofdpersonen in het boek zijn Florentino Ariza en Fernanda Daza. Hoofdthema in het boek is Liefde, maar ook ouderdom en eenzaamheid. Plaats van handeling: Zuid Amerika, 19e eeuw. Het verhaal gaat over een liefde tussen twee jonge mensen. Fernanda is nog heel erg jong. Het is een ontroerende, ontlui

cover
✍ Diverse_auteurs πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2020 πŸ› Book Communities BV 🌐 nl-NL βš– 20 KB

Natuurlijk nodigt de corona-pandemie en alle onzekerheden en onrust daaromtrent uit om apocalyptische verhalen a la _De beproeving_ (_The Stand_) van Stephen King te schrijven, maar daar hebben we expliciet niet voor gekozen. De inspiratie voor de titel van deze [schrijfwedstrijd](https://www.hebba