Natuurlijk nodigt de corona-pandemie en alle onzekerheden en onrust daaromtrent uit om apocalyptische verhalen a la _De beproeving_ (_The Stand_) van Stephen King te schrijven, maar daar hebben we expliciet niet voor gekozen. De inspiratie voor de titel van deze [schrijfwedstrijd](https://www.hebba
Liefde in die tyd van Corona
β Scribed by Elsa Winckler
- Book ID
- 111286128
- Publisher
- LAPA Publishers
- Year
- 2020
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 246 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780639604978
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, 'n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. 'n Vriendin bied haar die gebruik van 'n strandhuis op Waenhuiskrans aan wat op die oomblik na die regte medisyne klink.
Vir die Jacques is die idee om vir drie weke stoksielalleen te bly die heerlikste vooruitsig. Waarop hy nie voorbereid was nie, was die lang blondine in die sitkamer van sy strandhuis. Dit maak nie saak hoe sexy sy is of hoe lank haar bene is nie, dis sy huis en die meisie moet eenvoudig 'n ander plan maak. Maar in die tyd van die Corona is niks eenvoudig nie.
π SIMILAR VOLUMES
DiΓ© roman is βn wydlopende werk wat hom veral in Seepunt, Stellenbosch en Matjiesfontein afspeel. Maar die kring word wyer getrek om onder meer verskeie Europese lande en Zimbabwe in te sluit. Seepunt en Stellenbosch is die ruimtes waarin veral een van die hoofkarakters, Christian, beweeg. Hy is β
Met die baie gewilde topverkoperboek VYF TALE VAN DIE LIEFDE het doktor Gary Chapman gewys dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. Hy het na jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom as jy jou liefde op βn manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, hy of sy nie gaan besef wa
Hoofdpersonen in het boek zijn Florentino Ariza en Fernanda Daza. Hoofdthema in het boek is Liefde, maar ook ouderdom en eenzaamheid. Plaats van handeling: Zuid Amerika, 19e eeuw. Het verhaal gaat over een liefde tussen twee jonge mensen. Fernanda is nog heel erg jong. Het is een ontroerende, ontlui