Puur kwaad en intense schoonheid floreren naast elkaar in Auschwitz in Kristy Cambrons roman 'De vlucht van de vlinder' New York, 2014. Sera James organiseert veilingen voor de elite van de kunstwereld. In haar zoektocht naar interessante stukken, stuit ze op een portret van een onbekend slachtoffer
Vlug van die vlinder
β Scribed by Thea Swan
- Book ID
- 110586715
- Publisher
- AuthorHouse
- Year
- 2014
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 88 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9781491890370
- ASIN
- B00I0MCCIS
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
ChristΓ©lle Contreau, wΓͺreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wΓͺreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar.
Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar geboorteland vlug. Onder verskeie skuilname en vermommings, ontduik sy die 'Insekdoders' tot haar omswerwinge haar uiteindelik na Suid-Afrika, Kristine se vaderland, bring. En dis in Kaapstad dat sy vir Jan Brand ontmoet. Eifel-toring van 'n man, wat haar voete in 'n oogwink skoon onder haar uitslaan. Vir 'n kort rukkie leef sy in 'n waas van ongekende geluk, maar dan dryf 'n tweede bom haar weer verder, weg van die man wat sy liefhet omdat sy vrees vir sy lewe ... as hy die bom oorleef het.
Sal sy hom ooit weer sien? Sal sy ooit weer net ChristΓ©lle Contreau wees? Sal die Vlinder se vlug ooit tot 'n einde kom?
π SIMILAR VOLUMES
βDans van de vlinders inspireert en leest lekker weg. Een roman die je niet wil missen!β Nora Shipley heeft maar één doel: haar vaders nalatenschap voortzetten door zijn wetenschappelijke tijdschrift over te nemen. Ondertussen doet ze er alles aan om als beste student haar diploma te behalen v
Cat Delaney is met haar vlammende haardos en haar breekbare uiterlijk een opvallende verschijning. Voor haar harttransplantatie was ze een flamboyant en beroemd soapactrice. Nu is ze de drijvende motor achter Cat's Kids, een organisatie die adoptiegezinnen zoekt voor moeilijk opvoedbare kinderen. Ca
Milla Roux is 'n veearts wat werk by 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo 'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met dri