𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Vlug

✍ Scribed by Wilna Adriaanse


Book ID
111226554
Publisher
Tafelberg
Year
2021
Tongue
Afrikaans
Weight
189 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780624092612

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Milla Roux is 'n veearts wat werk by 'n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo 'n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan 'n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.


📜 SIMILAR VOLUMES


cover
✍ Thea Swan 📂 Fiction 📅 2014 🏛 AuthorHouse 🌐 Afrikaans ⚖ 88 KB

Christélle Contreau, wêreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wêreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar