Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oΓ« kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net haarself beskerm?
Tuiskoms_Stories oor die liefde
β Scribed by Irma Joubert
- Book ID
- 110586512
- Publisher
- Tafelberg
- Year
- 2011
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 82 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780624053729
- ASIN
- B00BSTYYWW
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
In hierdie boek word βn baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is βn ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde β in sy vele fasette uitgebeeld β is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoΓ« merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.
π SIMILAR VOLUMES
John Barklin wil βn nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met βn woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diΓ©gene wat sy bewaringsplanne as βn bedreiging sien. Gretchen Schmidt,