Reën oor die Serengeti
✍ Scribed by Connie Luyt
- Book ID
- 110582999
- Publisher
- Human & Rousseau
- Year
- 2009
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 123 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780798153799
- ASIN
- B00BW7AO9C
No coin nor oath required. For personal study only.
✦ Synopsis
John Barklin wil ’n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met ’n woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diégene wat sy bewaringsplanne as ’n bedreiging sien. Gretchen Schmidt, ’n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Maar sy vlug ook van haar nagmerrie-verlede in Oos-Berlyn.
📜 SIMILAR VOLUMES
In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma
"Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie . . .Met haar aankoms by haar bestemming ontbreek die blye verwelkoming wat sy te wagte wa
CC is ’n modeontwerper wat haar verset het teen haar pa se wens dat sy ’n boer moet word. En die beeldhouerbuurman wat haar pa as vennoot in haar erfdeel benoem, smokkel met CC se kop.