๐”– Bobbio Scriptorium
โœฆ   LIBER   โœฆ

Cover of Skaduwee

Skaduwee

โœ Scribed by Carel van der Merwe


Book ID
111023636
Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2012
Tongue
Afrikaans
Weight
220 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9781415204887

No coin nor oath required. For personal study only.

โœฆ Synopsis


Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder ? wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in ? vervelige werk en ? sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik ? maklike--of so dink hy--opdrag van ? ryk Londense finansier wat hom na Suid-Afrika terugneem. Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik. Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid-Afrika beheer.


๐Ÿ“œ SIMILAR VOLUMES


cover
โœ Amelia Strydom ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2013 ๐Ÿ› Hartklop ๐ŸŒ Afrikaans โš– 104 KB

Toe Bella du Toit haar โ€œskaduweeโ€ sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is โ€™n gawe, vaal omie met โ€™n boepens en โ€™n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in

โœ Carina Diedericks-Hugo ๐Ÿ“‚ Fiction ๐Ÿ“… 2016 ๐Ÿ› LAPA Uitgewers ๐ŸŒ English โš– 687 KB ๐Ÿ‘ 1 views

Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om 'n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwereld van Kaapstad vasgekeer a&quote; en niemand wat weet waar hy is nie ...