Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder ? wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in ? vervelige werk en ? sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik ? maklike--of so dink hy--opdrag van ? ryk Londense finansi
Bella se skaduwee
✍ Scribed by Amelia Strydom
- Book ID
- 110587000
- Publisher
- Hartklop
- Year
- 2013
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 104 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780624057635
- ASIN
- B00CEACS8Q
No coin nor oath required. For personal study only.
✦ Synopsis
Toe Bella du Toit haar “skaduwee” sien, sak haar moed in haar tekkies. Sy het so gehoop dokter Markus Cameron van die Kaap is ’n gawe, vaal omie met ’n boepens en ’n bril. Dis erg genoeg dat sy hom vir die volgende maand moet saamsleep na al die geboortes wat sy hanteer en dat sy hom moet mentor in die kuns van natuurlike bevallings. Moes hy nou boonop so ’n aantreklike blikskottel wees?
Bella vertrou mooi mans net so ver as wat sy hulle kan gooi. Haar ma het met ’n mooi man getrou, en kyk net waar dít hulle gebring het. Renier, Bella se universiteitsliefde, was ’n beeld van ’n man, en sy sit nou nog met die letsels. Nee, van Markus wil Bella niks weet nie.
Maar omstandighede dwing haar om nou saam met haar skaduwee te werk en sy begin dieper kyk as die modelmooi uiterlike wat haar so ontstem. Is dit waar dat mens nie ’n man op sy baadjie moet takseer nie? Of was haar eerste instink tog reg: Moet sy vlug van Markus en van die gevoelens wat hy in haar wakker maak? Bella moet die donker plekke van haar siel ondersoek om einde ten laaste lig van skaduwee te kan onderskei.
📜 SIMILAR VOLUMES
Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om 'n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwereld van Kaapstad vasgekeer a"e; en niemand wat weet waar hy is nie ...
Bella del Señor es una de las cumbres novelísticas de nuestro siglo, obra de Albert Cohen, un autor inclasificable y desconcertante que ha sido comparado con Shakespeare, Proust, Musil, Céline y Charlie Chaplin. Situada en Ginebra y en Francia, en 1936, en una época en que el antisemitismo alcanza e