Ralf Brandenburg, een internationaal gerenommeerde muzikant, wordt vermoord teruggevonden naast zijn geliefde piano. Politiecommissaris Vincent Germano houdt zich bezig met het onderzoek, maar om de waarheid te achterhalen, kan hij zich enkel baseren op de woorden van de mensen die de excentrieke en
Noot vir dood
✍ Scribed by Ilza Roggeband
- Book ID
- 110582998
- Publisher
- Queillerie
- Year
- 2013
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 96 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780795800757
- ASIN
- B00F380OBY
No coin nor oath required. For personal study only.
✦ Synopsis
Die joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy ’n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes.
Maar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is ’n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek, nog ’n sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, ’n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, ’n bitter akteur wat ’n nuwe lewe probeer maak en die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het. Boonop is dit ’n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . .
Noot vir dood is ’n heerlike roman, geskryf deur ’n gesoute joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.
📜 SIMILAR VOLUMES
Draai het volume maar hoger, want de meiden van YNA gaan helemaal los! Muziek, ambitie en gevoel voor humor. Heeft een meid meer nodig om een wereldwijd megasucces te worden? Oh ja, talent natuurlijk! Geen probleem, de meiden van YNA hebben het! Laat succes en faam maar komen! Maar meisjes, zo simpe
Napínavý detektivní příběh odehrávající se v atraktivní lokalitě norských Lofot. Bergland, severní Norsko. Moře vyplaví porcelánovou panenku. Najdou ji starší manželé a domnívají se, že jde o varování. Policista Niklas Hultin je z hlavního města zvyklý na úplně jiné případy, a tak mu nalezená panenk
As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en 'n ander man se