𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Vir Altyd

Vir Altyd

✍ Scribed by François Bloemhof


Book ID
111002263
Publisher
Tafelberg
Year
2015
Tongue
nl-NL
Weight
1 MB
Category
Fiction
ISBN-13
9780624075776

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe 'n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en 'n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige "vir altyd" moontlik is?
Pad Na Jou Hart was ʼn suksesverhaal soos min, beide as rolprent en die boek wat dit voorafgegaan het. Nou maak dieselfde span weer so.


📜 SIMILAR VOLUMES


cover
✍ Susan Olivier 📂 Fiction 📅 2011 🏛 Romanza 🌐 Afrikaans ⚖ 76 KB
cover
✍ Marijke Greeff 📂 Fiction 📅 2012 🏛 LAPA 🌐 Afrikaans ⚖ 131 KB
cover
✍ Cecilia Nortjé 📂 Fiction 📅 2021 🏛 LAPA Publishers 🌐 Afrikaans ⚖ 175 KB

Haar kans op vir ewig en altyd is nou Vyf jaar ná haar egskeiding is Milan 'n bedrywige sakevrou met 'n vol lewe. Estie, Milan se stiefdogter, het pas begin werk as junior rekenmeester met groot drome om die korporatiewe leer te klim. Jessica, Estie se ma, het sewentien jaar gelede haar rug op Vaalk

cover
✍ Elsa Winckler 📂 Fiction 📅 2011 🏛 Satyn 🌐 Afrikaans ⚖ 84 KB
Van altyd af
✍ Elsa Winckler 📂 Fiction 📅 2011 🏛 Satyn 🌐 Afrikaans ⚖ 588 KB
cover
✍ Elsa Hamersma 📂 Fiction 📅 2009 🏛 Melodie 🌐 Afrikaans ⚖ 92 KB

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die chari