𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Is weer sagie

Is weer sagie

✍ Scribed by Jan van Tonder


Book ID
110583589
Publisher
Human & Rousseau
Year
2013
Tongue
Afrikaans
Weight
431 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780798163002
ASIN
B00FGUV5QW

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets met hul dogter Ansie vertrek het uit die Ladismith-distrik in die Klein-Karoo. Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend, maar wanneer hy ook al ’n tydjie kan afstaan, bou Sagie aan Ansie se huis: hy glo dat Ansie sal terugkeer sodra daar rook uit die skoorsteen trek ... Sagie se kinderlike geloof en onrealistiese verwagting kwel Barend al hoe meer. Hy weet sy hart is nie meer sterk nie en sy kommer oor die dag dat hy nie meer daar sal wees om sy seun teen die werklikheid te beskerm nie vreet aan hom.

Is weer Sagie is ’n aangrypende, deerniswekkende leeservaring oor Sagie se groei na volwassewording. Die trefkrag van die verhaal lΓͺ in die fyn en onderbeklemtoonde uitbeelding van emosies in hierdie wΓͺreld van eenvoud en onskuld. Soos die eerste roman oor Sagie is hierdie weer eens ’n diep-menslike verhaal wat tot baie lesers sal spreek.


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES


cover
✍ Jan van Tonder πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2011 πŸ› Human & Rousseau 🌐 Afrikaans βš– 94 KB

’n Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is ’n heruitgawe van ’n boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook in Is Sagie die wΓͺreld van onskuld. ’n Verhaal wat in die Klein-Kar

cover
✍ Vermes, Timur πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2012 πŸ› Ludion, Uitgeverij 🌐 Dutch βš– 553 KB

Zomer 2011. Adolf Hitler wordt wakker op een verlaten veld in Berlijn. Zonder oorlog, zonder partij, zonder Eva. Hij dwaalt rond in een volstrekt onherkenbare stad en al wie hij aanspreekt denkt dat hij een hilarische, sarcastische imitator is. In die hoedanigheid wordt Hitler een hype en begint hij

De accu is weer opgeladen
✍ Erik Ranzijn πŸ“‚ Article πŸ“… 2011 πŸ› Bohn Stafleu van Loghum βš– 104 KB
Dov Sagi
✍ Sagi, Dov πŸ“‚ Article πŸ“… 2013 πŸ› Elsevier Science 🌐 English βš– 170 KB
Morgen is er weer een dag
✍ Suzanne Hautvast πŸ“‚ Article πŸ“… 2006 πŸ› Springer-Verlag βš– 47 KB