Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets met hul dogter Ansie vertrek het uit die Ladismith-distrik in die Klein-Karoo. Sagie boer steeds saam m
Is Sagie
β Scribed by Jan van Tonder
- Book ID
- 110583094
- Publisher
- Human & Rousseau
- Year
- 2011
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 94 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780798158923
- ASIN
- B00BSU0DCQ
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
βn Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is βn heruitgawe van βn boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook in Is Sagie die wΓͺreld van onskuld. βn Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel β op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, βn verhaal wat elke leser se hart sal raak. Die jong man Sagie boer saam met sy pa op βn plasie in die Dwarsriviervallei en is skaars bewus van die dinge waaroor die meeste ander mense hulle normaalweg bekommer, hy leef gewoon soos sy oΓ« sien en sy lyf voel. Sy vriendskap met Ansie, die dogter van die nuwe bure, laat hom die wonder van die liefde ervaar. Maar wanneer die werklikheid dit verbreek, het hy geen verweer nie.
π SIMILAR VOLUMES