𝔖 Scriptorium
✦   LIBER   ✦

πŸ“

Wynie: My bloed is blou

✍ Scribed by Wynie Strydom


Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2015
Tongue
Afrikaans
Category
Library

⬇  Acquire This Volume

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Mnr. Kuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikopseuntjie een kyk gegee en gesΓͺ: "Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink." Mnr. Kuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie 'n onblusbare liefde vir die spel rugby geleer het. Volg Wynie Strydom se pad van die klein dorpie Graskop in Mpumalanga tot by sy kantoor, as spanbestuurder van die Blou Bulle, wat op die A-veld van Loftus uitgekyk het. Wynie was vir 38Β jaar betrokke by Blou Bul-rugby en sy toewyding, harde werk en fokus op tradisies het gehelp om van die Bulle een van die beste rugbyspanne in die wΓͺreld te maak. Dis ook 'n verhaal van ongeΓ«wenaarde vriendskappe en lojaliteit, van hoogtepunte en hier en daar 'n laagtepunt op die rugbyveld, van heerlike tye maar ook donkerblou dae. Wynie: My bloed is blou is 'n boek vol heerlike rugbystories, maar ook staaltjies vanaf die kantlyn. 'n Boek wat geen rugbyliefhebber, ongeag vir watter span jy skree, sal kan neersit nie.

✦ Subjects


Biography & Autobiography; Nonfiction; BIO000000


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES


Blow my Fuse
✍ Autumn Jones Lake πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2020 πŸ› Ahead of the Pack, LLC 🌐 English

<p>Mallory burst into my life like glittering gold in a concrete jungle.</p> <p>She's my whole world and I'll never apologize for who I am or wanting to protect her.</p> <p>We've fought hard and conquered the biggest obstacles in our relationship.</p> <p>As the road gets rougher, it's impossible to

Blowing My Own Trumpet
✍ Morrison, James πŸ“‚ Library πŸ“… 2010;2016 πŸ› Allen & Unwin;Murdoch Books 🌐 English

Intro; Title Page; Dedication; Contents; Introduction; 1 Early Days; 2 The Music Starts; 3 New Zealand or Bust; 4 Medallion of Necessity; 5 Turning Pro; 6 The Beach that Wasn't; 7 Early Troubles; 8 Paradise Jazz; 9 Don Burrows; 10 Tiger by the Tail; 11 Moving Out; 12 A Royal Faux Pas; 13 Tiki; 14 Ch