𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Woes

Woes

✍ Scribed by Mike Nicol


Book ID
111001292
Publisher
Penguin Random House South Africa
Year
2015
Tongue
Afrikaans
Weight
224 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9781415206362

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


As 'n reΓ«l sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om. Behalwe toe regering sluipers haar 'n aanbod maak wat sy nie van die hand kan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.
Wat hulle haar nie sΓͺ nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighede in die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die see geoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname wat drie bendeleiers van Kaapstad – die Untouchables – se bedrywighede en blink leefstyl sal verbrysel.
Saam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed. Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouer voel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar te beskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.
Krista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Of dalk nie. DiΓ© oorlog slaan orals uit – tot in haar agterplaas. Dan wag 'n geheime agent haar in, skietding in die hand.


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES


cover
✍ JJ Chow; Jennifer J. Chow πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2019 🌐 English βš– 138 KB πŸ‘ 1 views

\*mystery novella; the third in the humorous Winston Wong Cozy Mystery series\* Winston Wong's wedding rehearsal goes awry after the eccentric Chan family shows up uninvited. Then the patriarch of the clan dies in a strange way.Winston switches to sleuth mode, placing himself and his bride-to-be in

Werewolf Woes
✍ Montgomery, Dawn πŸ“‚ Fiction πŸ“… 0 🌐 English βš– 229 KB
Reactor woes
πŸ“‚ Article πŸ“… 1990 πŸ› Nature Publishing Group 🌐 English βš– 232 KB
Postdoc woes
✍ Vassiliadis, Emanuel πŸ“‚ Article πŸ“… 1997 πŸ› Nature Publishing Group 🌐 English βš– 314 KB
cover
✍ Petrano, Delia πŸ“‚ Fiction πŸ“… 2017 🌐 English βš– 44 KB
Welfare Woes
✍ Doyle, Rodger πŸ“‚ Article πŸ“… 2006 πŸ› Nature Publishing Group 🌐 English βš– 261 KB