๐”– Bobbio Scriptorium
โœฆ   LIBER   โœฆ

Cover of Witwatersrand

Witwatersrand

โœ Scribed by Wilbur Smith


Book ID
110949574
Publisher
Kwela
Year
2014
Tongue
Afrikaans
Weight
266 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780795707032
ASIN
B00OJ79Q14

No coin nor oath required. For personal study only.

โœฆ Synopsis


Op 'n kontinent wat ongelooflike rykdom verberg, aanskou Sean Courtney en sy tweelingbroer, Garrick, die eerste lewenslig. Die sorgelose lewe op hul pa se plaas in Natal word egter wreed onderbreek wanneer geweld, begeerte en die noodlot Sean wegruk van alles wat bekend is. Op die Witwatersrand, waar goud pas ontdek is, moet Sean sy pad oopveg na sukses. In die tog om sy fortuin te maak, bou hy ook 'n lewenslange vriendskap, konfronteer sy duiwels en baan sy weg na 'n belowende toekoms. Dan ruk verraad die mat onder sy voete uit en als waaroor hy gewerk het, word skielik van hom af weggeneem. Maar wie nie waag nie, wen nie . . . In die wildernis wag 'n nuwe avontuur. Niks kry hom onder nie โ€“ nie 'n verwoede aanval deur 'n olifantbul of die grusame sterftes wat hy moet aanskou nie โ€“ en steeds bly Sean droom van 'n gesin en 'n plaas van sy eie. Die dapper jong man wat alles met bloedsweet oorwin, besef egter weldra dat die verlede hom steeds in sy kloue beet het . . .


๐Ÿ“œ SIMILAR VOLUMES


Witwatersrand Centre
โœ P. V. Tobias ๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1954 ๐Ÿ› JSTOR ๐ŸŒ English โš– 180 KB
Witwatersrand Centre
๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1953 ๐Ÿ› JSTOR ๐ŸŒ English โš– 323 KB
Witwatersrand Local Tremors
โœ FINSEN, W. S.; WOOD, H. E. ๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1940 ๐Ÿ› Nature Publishing Group ๐ŸŒ English โš– 248 KB
Witwatersrand Mining Practice
โœ P., T. ๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1932 ๐Ÿ› Nature Publishing Group ๐ŸŒ English โš– 238 KB
University of the Witwatersrand
๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1941 ๐Ÿ› Nature Publishing Group ๐ŸŒ English โš– 218 KB
University of the Witwatersrand
๐Ÿ“‚ Article ๐Ÿ“… 1954 ๐Ÿ› Nature Publishing Group ๐ŸŒ English โš– 127 KB