Nadat Thomas laat een aand 'n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?
โ Scribed by Carina Diedericks-Hugo
- Book ID
- 100293986
- Publisher
- LAPA Uitgewers
- Year
- 2011
- Tongue
- English
- Weight
- 539 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780799355925
No coin nor oath required. For personal study only.
โฆ Synopsis
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike rekenaarvirus.
๐ SIMILAR VOLUMES
Dinge is in rep en roer oor die nuwe meisie in Thomas-hulle se klas: die aantreklike sepiester Fleur Vermaak. Hannes is dadelik tot sy ore toe verlief op Fleur, maar dit lyk asof sy net oe het vir een ou - Thomas! En Thomas sal nie daarvan droom om vir Alex te verneuk nie...
Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om 'n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwereld van Kaapstad vasgekeer a"e; en niemand wat weet waar hy is nie ...
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors.
Thomas se lewe suig harder as 'n stofsuier. Hy is kniediep in die moeilikheid omdat hy 'n lee koeldrankblikkie geskop het en dit per ongeluk die skoolhoof, meneer Volschenk, teen die kop getref het. Nou moet hy mure verf en allerhande goor werk by die skool doen om te keer dat ou Oros-man hom uit di