𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade

Suid-Afrikaanse Geweldenaars Sonder Genade

✍ Scribed by Chris Karsten


Book ID
110582863
Publisher
Human & Rousseau
Year
2011
Tongue
English
Weight
231 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780798154406
ASIN
B00BW7EZCE

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skrywer Pieter Pieterse was volksbesit toe hy al skrywende langs sy swembad oorval is. Goue seun van die Afrikaanse letterkunde Uys Krige se kleindogter, haar man, kinders en huishulp is eweneens genadeloos deur hul tuinier en ’n makker om die lewe gebring. Twee boosaardige jong motorkapers ontsien nie eers die lewe van ’n pragtige klein babadogtertjie nie. Tien ware verhale van godsgruwelike geweldenaars wat weer eens getuig van Karsten se vermoë om meer inhoud aan die koue feite te gee, en so die leser enduit gevange te hou.