𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Sewe dae by die Silbersteins

Sewe dae by die Silbersteins

✍ Scribed by Etienne Leroux


Book ID
110985032
Publisher
Human & Rousseau
Year
2018
Tongue
Afrikaans
Weight
101 KB
Edition
3
Category
Fiction
ISBN-13
9780798178419

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Henry van Eeden is op 'n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan. Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.