𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Ridder in 'n wit jas (Afrikaans Edition)

Ridder in 'n wit jas (Afrikaans Edition)

✍ Scribed by Amelia Stydom


Book ID
110586437
Publisher
Tafelberg
Year
2014
Tongue
Afrikaans
Weight
200 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780624067153
ASIN
B00KM5Z4TU

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


Jong dokter Carli het die werk by die mobiele kliniek in die Karoo bitter nodig. Haar suster en swaer se dood, met hope skuld en zero lewensversekering, beteken sy moet baie vinnig lonende werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Rus en vrede ook, hoop sy, en die kans om te herstel van die trauma van haar suster se "ongeluk". Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was 'n manlike kollega te wagte en wil absoluut nie met 'n vrou opgesaal sit op sy plaas nie.


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES