Reise van Isobelle
β Scribed by Elsa Joubert
- Book ID
- 110586445
- Publisher
- Tafelberg
- Year
- 2011
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 434 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780624053828
- ASIN
- B00BW7AA4Q
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Die jare 1894 tot 1994 is vir die Afrikaner βn tydperk van grootse maar veral pynlike gebeure. βn Gewone Suid-Afrikaanse familie beleef in hierdie roman die Anglo-Boereoorlog, die Eerste WΓͺreldoorlog, die 1914-Rebellie, 1918 se tragiese Groot Griep en 1938 se besielende Voortrekkereeufees, die Tweede WΓͺreldoorlog se gruwels, die 1948-verkiesing wat tot apartheid se hoogbloei lei, en die tagtigerjare se opstande. Belangwekkende historiese gebeure bly egter kil feite voor dit deur die individu deurleef word. Daarin lΓͺ die groot krag van hierdie meesterlike roman: Dit gebeur met mense β iedereen met sy persoonlike oortuiging en ideale β wat nie net op persoonlike vlak met andere bots nie maar ook vasgevang word in burgeroorloΓ« en lotsbepalende besluite. Smutsmanne, apologete vir apartheid, liberale en oorlogshelde en bekende volksfigure soos die patriargale dominee en die oujongnooitante spreek tot die leser as onvergeetlike mense in eie reg. Wie en wat is die Afrikaner? En wat is verraad? Wie is βmy menseβ? Wanneer word die mens bloot vermink en wanneer is die stryd sinryk? Dit is die diepgaande vrae waaraan hierdie karakters dimensie verleen. As sodanig gooi die roman sy net so wyd dat dit ook aktuele werklikheid inhou vir meer as net die Afrikaner.
π SIMILAR VOLUMES