𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Omnibus 1

Omnibus 1

✍ Scribed by Satyn


Book ID
110586285
Publisher
Satyn
Year
2011
Tongue
Afrikaans
Weight
336 KB
Category
Fiction
ISBN-13
9780624060260
ASIN
B00BW76M9S

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


In Marijke Greeff se Een keer in ’n leeftyd lΓͺ Alexandra se wΓͺreld aan skerwe. Ure nadat sy met Neil getroud is, beland hulle in ’n ongeluk en verloor hy sy sig. Om die lewe vir haar nog moeiliker te maak, verskyn Maria, ’n beeldskone ouer en ervare vrou, op die toneel en probeer haar bes om Neil af te rokkel. In Vita du Preez se Hartsake is Linka ontsteld wanneer die plaas Njala, wat sy nog altyd as haar geboortereg beskou het, aan Ryk Hattingh toegeslaan word. DiΓ© man is boonop besonder sexy, ’n regte haan onder die henne. En in Ettie Bierman se Vlinder teen die ruit neem Surita haar voor om alle mans uit haar lewe en uit haar hart te verban. Maar dan raak sy op Hendro, haar swaer, verlief . . . Of is dit Douw, die man met die β€œsjokolade-stem”, wat haar lewe in ’n nuwe rigting gaan dwing?

**


πŸ“œ SIMILAR VOLUMES


Omnibus 1
✍ Lovecraft, H P πŸ“‚ Fiction 🌐 English βš– 1 MB
Omnibus 1
✍ Rosenberg, Joel C πŸ“‚ Fiction πŸ“… 0 🌐 English βš– 851 KB