✦ LIBER ✦
Liefde Laat Jou Rice Krispies Anders Proe
✍ Scribed by Tania Brink
- Book ID
- 111232199
- Publisher
- LAPA Publishers
- Year
- 2022
- Tongue
- af-ZA
- Weight
- 2 MB
- Series
- 20 jaar-uitgawe #1
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9781776352944
No coin nor oath required. For personal study only.
✦ Synopsis
Marzanne Odendal is 'n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op 'n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van 'n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...