Jock van die Bosveld (Afrikaans Edition)
β Scribed by Lesley Beake
- Publisher
- Penguin Books (South Africa)
- Year
- 2012
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 69 KB
- Edition
- 1
- Category
- Fiction
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
βDis nie die een wat ek wil hΓͺ nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie β die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig β die kampioen!β Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. βMoenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!β sΓͺ Jim, hy wys na sy borskas. βDis sy hart wat saakmaak!β Dis die 1870βs in Suid-Afrika β en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na diΓ© pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid β mΓ©nsmoeilikheid β en leer dat dit die hart van βn kampioen verg om selfs in lewensgevaar βn ware en getroue vriend te wees. **
π SIMILAR VOLUMES
Jock of the Bushveld is the classic and much loved story based on the true experiences of Percy Fitzpatrick and his Staffordshire bull terrier Jock. The story begins in the 1880s, at the time of the South African gold rush, when a young Fitzpatrick worked as an ox-wagon transport rider in the old Tr
βMeine Liebe β¦ Ich schenke dir die KonfΓΆderation Capella.β August 3028. Ausgerechnet am Tag seiner Hochzeit mit Melissa Steiner befiehlt Hanse Davion, der Prinz der Vereinigten Sonnen, den Angriff auf Haus Liao. Eine der Einheiten der ersten Welle sind die SΓΆldner der Screaming Eagles unter Colonel
Kort Amerikaans vertelt het ontroerende verhaal van Eric van Poelgeest, een jongeman die tijdens de oorlog onderduikt in het gebouw van de teken- en schilderacademie in Leiden. Het is een boek dat me helemaal onderuit heeft gehaald toen ik jong was. Wolkers was de eerste die seksualiteit zo aards be