Hugo & LeberkΓ€s
β Scribed by Veronika Lackerbauer
- Publisher
- Books on Demand GmbH
- Year
- 2016
- Tongue
- German
- Weight
- 177 KB
- Category
- Fiction
No coin nor oath required. For personal study only.
π SIMILAR VOLUMES
Version 79044 - 2014-01-21 17:07:45 +0100
Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes 'n nagmerrieondervinding in 'n hyser en dan word hy vir 'n week lank geskors.
Thomas hoor toevallig hoe twee mans planne beraam om 'n besending onwettige vuurwapens van die hawe tot in die hartjie van Kaapstad te kry. Thomas word in die onderwereld van Kaapstad vasgekeer a"e; en niemand wat weet waar hy is nie ...
Thomas en Hannes kan nie wag om 'n nuwe rekenaarspeletjie te toets wat hulle by Harry van die Cyber Tiger-internetkafee gekry het nie. Maar iets is verkeerd met die speletjie. 'n Geheimsinnige skerpioen verskyn op die rekenaarskerm en Hannes is oortuig die speletjie is in werklikheid 'n gevaarlike r
Thomas se lewe suig harder as 'n stofsuier. Hy is kniediep in die moeilikheid omdat hy 'n lee koeldrankblikkie geskop het en dit per ongeluk die skoolhoof, meneer Volschenk, teen die kop getref het. Nou moet hy mure verf en allerhande goor werk by die skool doen om te keer dat ou Oros-man hom uit di