✍
Eugène N. Marais
📂
Fiction
📅
2012
🏛
Human & Rousseau
🌐
Afrikaans
⚖ 298 KB
Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eugène N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruit