Die 95 Stellings Van Lilith X
β Scribed by Lizette Rabe
- Book ID
- 110576044
- Publisher
- eKhaya
- Year
- 2012
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 97 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9781920532192
- ASIN
- B008I340QQ
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Lilith, die perfekte ma en βn vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van βn manlike gekonstrueerde wΓͺreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy β teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy β net haarself, want Lilith wil nie βn kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geΓ―ndoktrineer het.Lilith begin haar eie nuwe wΓͺreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X asβt ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie β een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie.Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dΓt is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.
π SIMILAR VOLUMES