Bessy 132 - De Wraak Der Woestijn
๐ Comics
No coin nor oath required. For personal study only.
๐ SIMILAR VOLUMES
<p><strong>WRAAK VAN DIE WOESTYN - SAHARA AVONTUUR REEKS</strong></p> <p>'n Patrollie van die Franse Vreemdelegioen bly drie dae langer weg as wat beplan was. Dan daag hulle onverwags by fort Dini Salam op, vasgemaak bo-op perde en so erg gemartel en geskend dat nie een van hulle meer lank lewe nie.