𝔖 Bobbio Scriptorium
✦   LIBER   ✦

Cover of Charlize_ek leef my droom

Charlize_ek leef my droom

✍ Scribed by Chris Karsten


Book ID
110587013
Publisher
Human & Rousseau
Year
2011
Tongue
Afrikaans
Weight
3 MB
Category
Fiction
ISBN-13
9780798160087
ASIN
B00BW7AMOY

No coin nor oath required. For personal study only.

✦ Synopsis


In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien. Boweal het sy geloof en vertroue in haarself en sy wéét hoe om verbete aan haar droom te klou. Vandat sy as jong tiener vir Tom Hanks en Daryl Hannah in Splash gesien het, was sy oortuig sy kon die rol van die meermin beter vertolk. Uit onderhoude met familielede, onderwysers en vriende in Suid-Afrika, besoeke aan haar destydse en huidige leefwêrelde, en omvattende navorsing van die hoofstroommedia, gee Chris Karsten insig in die lewe en loopbaan van iemand wat haar en haar ma en haar vriende se privaatheid as heilig beskou.Op die vooraand van veertig hou die indrukwekkende omvang van haar repertoire haar posisie Hollywood steeds stewig. En aan ’n beter lewe kan sy nie dink nie: “Ek leef ’n droom.”


📜 SIMILAR VOLUMES


cover
✍ Maretha Maartens 📂 Fiction 📅 2012 🏛 Christelike Uitgewersmaatskappy 🌐 Afrikaans ⚖ 4 MB

EK DROOM VAN ’N DROOM is Elsje Neethling Blair se verhaal van haar 20 jaar lange saamleef met kanker. Saam met Maretha Maartens vertel sy van die seer en die onsekerheid, maar ook die geloof en die blyke van God se genade en deel agt bladsye volkleurfoto’s uit haar persoonlike album. Bydraes deur ge

cover
✍ Maaskant, Laura 📂 Fiction 📅 2014 🏛 Have, Ten 🌐 Dutch ⚖ 86 KB

In �Leef!� vertelt de Laura Maaskant hoe haar leven is veranderd na de diagnose kanker. Laura Maaskant is vijftien jaar als hoort dat ze een kwaadaardige vorm van kanker heeft. Na een intensief behandeltraject lijkt ze genezen, en pakt ze haar leven weer op. Ze maakt haar vwo af en gaat studeren in

cover
✍ Charlize O 📂 Fiction 📅 2002 🏛 K.U.K. KÖNYV-ÉS LAPKIADÓ KFT. 🌐 Hungarian ⚖ 217 KB 👁 1 views

Tiara szerette volna megosztani Scottal a titkait, de nem tudhatta, hogy fog reagálni a történetére. Ezért az elején tartott egy kicsit ettől a beszélgetéstől. Ám mostanra teljesen feloldódott. Ahogy beszélt, úgy lett a lelke egyre könnyebb és könnyebb. - Tehát a kristálypiramis nem más, mint egy űr

Leef gezond!
📂 Article 📅 2007 🏛 Bohn Stafleu van Loghum 🌐 Dutch ⚖ 45 KB
Leef in stijl
✍ Bas Janssen 📂 Article 📅 2011 🏛 Springer-Verlag ⚖ 53 KB
cover
✍ Vanessa Gerrits 📂 Fiction 📅 2020 🏛 LOFT Books 🌐 Dutch ⚖ 155 KB