Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan
Byleveld Dossier Van 'n Baasspeurder
โ Scribed by Retief, Hanlie
- Book ID
- 107024428
- Publisher
- Umuzi (Random House Struik)
- Year
- 2011
- Tongue
- Dutch
- Weight
- 2 MB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9781415203132
No coin nor oath required. For personal study only.
โฆ Synopsis
Die pas afgetrede speurder Piet Byleveld is legendaries. Hy is die man wat sommige van Suid-Afrika se bekendste misdaadondersoeke, insluitend die Leigh Matthews-ontvoering, opgelos het. Hy het 'n 100%-slaagsyfer met reeksmoorde. In hierdie boek skryf bekende joernalis Hanlie Retief van Rapport, aan wie Byleveld sy dossiere eksklusief beskikbaar gestel het, oor sowat twintig van die mees berugte reeksmoordenaar-gevalle en talle van die ander moorde wat hy opgelos het. Tussendeur skets sy die storie van Byleveld se eie lewe. Die boek sluit volkleur foto's uit polisiedossiere in.
๐ SIMILAR VOLUMES