Bethel se berg
β Scribed by Maretha Maartens
- Book ID
- 111284845
- Publisher
- LAPA Publishers
- Year
- 2020
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 3 MB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780639601304
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Dis die onstuimige tagtigerjare.
Bethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in Ε Kombi. Hulle leef Ε nomadiese bestaan en bly net vir Ε kort ruk in een dorp voor hulle na Ε volgende beweeg.
Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in Ε regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie Ε pa saam met hulle is nie.
Al wat Bethel graag wil hΓͺ is Ε plek waar sy haarself kan wees ...
π SIMILAR VOLUMES
Hundreds have disappeared into the Hole, a passageway hidden under the Highlands of Scotland. After years of ignored recovery wishes, the Holeβs ownership has passed to disgraced heiress Elisabeth Wingate. Despite her scandalous past, Elisabeth yearns for redemption. Determined to make amends, she