Alles wat blink
β Scribed by Melissa Scharneck
- Book ID
- 110582849
- Publisher
- Queillerie
- Year
- 2012
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 225 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780795800375
- ASIN
- B00BW7AQMC
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
βn Welder, βn sjef, βn finansiΓ«le bestuurder en βn fortuinverteller saam op die lang pad met βn boks human remains...Om die as te strooi van βn vriendin wat lank vooraf geweet het sy gaan doodgaan, is nie speletjies nie. Janine het gans te veel tyd gehad vir plannetjies maak en leidrade wegsteek vir hierdie laaste avontuur wat sy in as-vorm meemaak. Haar vier mede-avonturiers moet in βn begraafplaas ronddrentel, die misterieuse Miskloof soek en teen kloktorings opklouter, om nie te praat nie van βn vark met die naam Daisy wat dink die pad behoort aan haar.Die vier is mΓn lus. Maar wat nie doodmaak nie, maak sterk. Vir diΓ© vier vroue wat bittermin ooghare het vir mekaar, is die swaarste taak om agter mekaar se toe deure in te loer β daar waar alles beslis niΓ© blink nie.Einde ten laaste vind Sonja, Madie, Gerda en Karien egter dat dit makliker was om moeilik te wees vΓ³Γ³r hul pienk Volksie se wiele uit die Kaap gerol het.
π SIMILAR VOLUMES
'Alles wat ze aanraakt' van Jennifer L. Armentrout is een duister en modern sprookje over een meisje dat plotseling een heel bijzondere gave heeft. Doodgaan is kut β daar weet Ember McWilliams alles van. Na een noodlottig auto-ongeval heeft haar zusje haar teruggehaald, maar niet zoals het vroeger w