20 Maande Van Gyselaarshel
β Scribed by Debbie Calitz; Ulrike Hill
- Book ID
- 110586737
- Publisher
- Penguin UK
- Year
- 2012
- Tongue
- Afrikaans
- Weight
- 143 KB
- Category
- Fiction
- ISBN-13
- 9780143529880
- ASIN
- B00BDC2Z0C
No coin nor oath required. For personal study only.
β¦ Synopsis
Toe Debbie Calitz en Bruno Pelizzari in Oktober 2010 in Dar-es-Salaam anker lig, sou hulle nooit kon raai dat hulle op 'n hellevaart vertrek het nie. Drie dae nadat hulle as bemanningslede op die seiljag Choizel vertrek het, is die vaartuig gekaap deur Somaliese seerowers wat 'n losprys vir Debbie en Bruno geΓ«is het. Twintig maande lank is die paartjie van die een donker hool na die ander verskuif, telkens met ander oppassers wat hulle - en veral vir Debbie - aan onbeskryflike gruweldade onderwerp het. Dit was Debbie se geestelike ingesteldheid, haar medemenslikheid, en ironies genoeg, haar verlede as 'n slagoffer van mishandeling wat haar aan die lewe help hou het deur positief te bly en te glo dat sy en Bruno gered sou word. In hierdie meesleurende boek oor afskuwelike ontmensliking onthul Debbie die besonderhede van hul beproewing en hul uiteindelike bevryding. Dit is die verhaal van 'n vrou se onoorwinlike moed toe vryheid en menswaardigheid nog net 'n vae herinnering was.
π SIMILAR VOLUMES
Beschrijving 'Tien dagen geleden is mijn vriend vertrokken. Ik ben zijn naam alweer vergeten. Iets met een S, geloof ik. Sukkel? Ja, dat was het.' Pia schrijft de horoscoop voor een glossy tijdschrift en leidt samen met haar vriend Stefan een knus leventje. Maar als op kerstavond de spanning hoog o
Op verzoek van de persclub Nieuwspoort mocht Joris Luyendijk een maand lang als 'rapporteur' op het Binnenhof rondlopen om te kijken hoe de journalistiek aan het Haagse Binnenhof werkt. Het is een ontluisterend verslag geworden, waarin Luyendijk (zelf ook journalist maar zonder ervaring in 'Den Haag
Op verzoek van de persclub Nieuwspoort mocht Joris Luyendijk een maand lang als 'rapporteur' op het Binnenhof rondlopen om te kijken hoe de journalistiek aan het Haagse Binnenhof werkt. Het is een ontluisterend verslag geworden, waarin Luyendijk (zelf ook journalist maar zonder ervaring in 'Den Haag